Is Sakkie Spangenberg 'n antichris?

deur Slabbert le Cornu

Na aanleiding van 'n vorige bloginskrywing, Wie is die Antichris?, het ek die volgende vraag ontvang van 'n leser:

"Beweer julle dus dat prof. Sakkie Spangenberg die Antichris of ten minste “‘n antichris” is??"

My antwoord is 'n 'nee' en 'n 'ja'.


Om verder te lees:

http://www.gereformeerd.org/af/proregno-blog/entry/is-sakkie-spangenberg-n-antichris